Tuisblad

[et_pb_section admin_label=”section”] [et_pb_row admin_label=”row”] [et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]

Ons doel is om die Boervolk terug te neem na sy wortels, waarin hy sy herkoms kan herontdek, weer sy eie unieke identiteit as Boervolk met sy herkoms vanuit die 10 Noordelike stamme, sowel as die 2 Suidelike stamme van die huis van Jakob wat ook in verstrooiing gegaan het, kan herontdek.

Die Boervolk is reeds vanaf April 1901 onder die strafgerig van die Almagtige Vader, die God van Abraham, die God van Isak en die Almagtige van Jakob, wie se Heilige Naam as “יהוה” in die oorspronklike  Geskrifte aangegee word, maar as YHWH in ons alfabet aangedui word. Die Naam van die Almagtige word in ons taal uitgespreek as “YaHWeH”. Met die Edomiete van Rome se skepping van ‘n nuwe staatsgodsdiens vir die Romeinse Ryk, is die Geskrifte van die huis van Jakob, wat in die jaar 70 ná Messias vanuit die tempel in Jerusalem geroof is en die tempel geplunder is, en wat reeds vertaal was na Latyn as die “Septuagint”, gebruik as die basis van die konsilie van Nicea in 325 ná Messias, is die Almagtige van Jakob, vervang met valse gode. Die Naam van die Almagtige van Jakob, YaHWeH, is in die sesde eeu ná Messias vervang met “God” die geluksgod van die Kanaäniete, wat ook deur ander heidense nasies as “Gad” en “Gud” aanbid was.

Die Boervolk se ware geskiedenis en herkoms word reeds vanaf die eerste geslag wat in die Kaap aangekom het, versteek en selfs vernietig teer wille van die Edomiete se bose agendas. Dire VOC het gereeld ‘n sensus-opname gemaak en op ‘n stadium waar daar so ‘n opname gemaak was, het die opgaaf aangedui dat daar slegs 179 Franse Hugenote was wat aan die Kaap gevestig was (sommige bronne sê 169, terwyl daar ook ‘n bron is wat wys op 202) Franse Hugenote. Die amptenary en permanente werknemers word aangedui as net meer as 1,500.

Die rede vir die strafgerig waaronder die Boervolk staan, word openbaar in die talle profesieë, en wanneer mens die gekookte geskiedenis wat ons oor die afgelope 3 geslagte mee gebreinspoel was eenkant skuif, en mens die ware geskiedenis ontdek, en jy vergelyk die ware geskiedenis met die profesieë in die Geskrifte, dan ontdek jy ook waarom en as gevolg waarvan, het die Boervolk die onderdaan, die goedkoop arbeider en die skophond van die Cape Dutch Afrikaner geword op 31 Mei 1910.

Dit het tyd geword, dat die Boervolk weer op sy voete te kom en onder die narkose van die Afrikanerdom, asook die hipnose en die indoktrinasie van die Afrikaner-kerke, waarin hy reeds vanaf Jan van Riebeeck se dae af, ingeboender, belieg en bedrieg was, MOET uitkom, om weer sy regmatige plek en identiteit in vryheid kan uitleef..

Die afgelope drie geslagte se fenomenale breinspoeling wat deur die Cape Dutch Afrikaners op die Boervolk se kinders uitgeoefen is deur hierdie crypto-jode met hul Edomiet herkoms, kan slegs besef word, as mens sien in hoe ‘n mate mense met ‘n direkte geslagslyn-herkoms met selfs Boere-leiers, hul “Boere-Afrikaner” identiteit beskerm en self voor veg! Die geskiedenis bewys dat ‘n mens óf ‘n Boer óf ‘n Afrikaner kan wees. Daar is nie so-iets in die geskiedenis as ‘n “Boere-Afrikaner” nie. Die term “Boere-Afrikaner” is reeds een van die talle leuens geskep ter wille van die kaping van die Boervolk se identiteit, herkoms, geskiedenis en erfenisse.

Dit kan net wees as ‘n direkte gevolg van die intense breinspoeling van die Boervolk, maar daar is ‘n stadige, maar sekere ontwaking van die Boervolk van nie alleen sy herkoms as afstammelinge van die huis van Jakob nie, maar ook die herontdekking van sy identiteit, herontdekking van sy volkskatte en ook sy Geloftes met die Almagtige van Abraham, Isak en Jakob!

In hierdie proses van die herontdekking van sy ware identiteit is daar soveel wat dié wat hul eie familiegeskiedenis gaan navors, ook teruggekom, en kon weer en weer bevestig dat dit wat as my missie met hierdie wakkermaak-aksie van my, weer en weer bevestig…

Die Boervolk sal weer wakker word en opstaan, en die juk van die Afrikaner van hom afwerp en weer volk en Geloftevolk in eie reg wees!

Tereg het sir Arthur Conan Doyle as volg gesê, en al het hy nie AL die feite reg gehad nie, het hy tog kritiese inligting aangehaal, wat ook deur talle ander geskiedskrywers aangehaal word.

Arthur Conan Doyle –

“Take a community of Dutchmen (?) of the type of those who defended  themselves for fifty years against all the power of Spain, at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile,  unconquerable races even seen upon earth. Take this formidable people and train them for seven generation in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive. Place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the  huntsman and the rider.
Then, finally, put a finer temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and an ardent and consuming patriotism. Combine all these qualities and all these impulses in one individual, and you have the modern Boer – the most formidable antagonist who ever crossed the path of Imperial Britain”.

Terwyl die skrywer Arthur Conan Doyle wel baie raak vat in die definisie van die Boer, is daar egter ook mistasting aan sy kant. Die meeste van die “Vryburghers” wat aan die Kaap aangekom het, was mense wat veral vanuit Duitsland, die Pruise Republiek en die Oostelike lande van Europa na die Kaap gekom het, met Nederland slegs as deurgangspunt. In die “landingsdokumente” was daar sommer deur die amptenare van die VOC aangeteken, as herkoms “Holland” of “Nederland”, terwyl die lande van herkoms beslis nie Holland was nie.

Wat egter belangrik is om te identifiseer, is die feit dat daar in die stuk van Arthur Conan Doyle, verwys word na die Boervolk se godsdiens as ‘n “dour fatalistic Old Testament religion” wat ‘n duidelike aanduiding en bevestiging is van die Boervolk se geloofsbasis as juis vanuit dieselfde as die afstammelinge van die huis van Jakob, naamlik, die “Ou Testament” van die Bybel.

‘n Verdere feit wat ook hier genoem kan word, is die feit dat die Boervolk ‘n agterdog jeens die Cape Dutch Afrikaners se kerk gehandhaaf het, juis vanweë die vervolging waaraan die stamouers wat as “Vryburghers” aan die Kaap aangekom het, in Europa aan blootgestel was! Om die oorgrote meerderheid van die Boervolk se ware identiteit te verdoesel, word die Franse Hugenote se twee na drie geslagte se geskiedenis waarin hulle ook deur verdrukking en vervolging, in die Calvinistiese Christendom in gedwing was met militêre geweld.

[/et_pb_text][/et_pb_column] [/et_pb_row] [/et_pb_section]