ons bou nog

Die webwerf is nog in aanbou. Loer gerus gereeld in om vordering te sien.

Weens die aansienlike kostes om die werf op te bou en die bediener aan te hou sal ons enige donasies baie waardeer. Donasies kan gemaak word na Rek naam: Volkskas, Bank: Capitec, Rek no: 168 624 9517.

Aanvanklik sal die bediener slegs daagliks tussen 08:00 en 17:00 aan wees totdat ons genoegsame fondse vir ekstra batterye het vir die kragvoorsienings sisteem. Baie dankie.

 

Leave a Reply