RNE sê EFF moet voetsek
Julie 2024 Parlimentsopening. Verskeie onderwerpe het onder die kollig gekom, onder andere landbou, gevangenisdiens en die volkslied.
Afdelings:
00:00 Inleiding en oorsig
00:37 Grondeise en kritiek deur die minister van landbou
02:10 Die vokslied debat
05:03 Eenheid en vooruitgang in SA
06:19 Ministers praat uit een mond