tuisgemaakte tandepasta

1/2 t see sout
5 druppels essensiële olie (Peppermint/Kaneel/Naeltjie)
2 eetlepels klapperolie
4 eetlepels koeksoda
Meng alles goed saam.
Bêre in klein glasfles met lugdigte deksel.
GEEN fluoried of sorbitol nie
SIMPLE DIY TOOTHPASTE
Store in small glass jar with airtight lid. NO fluoride or sorbitol‼️

 

 

Leave a Reply