Boervolknuus
Hier is nuus wat slegs die Boervolk aangaan. Dit is nie algemene of wêreldnuus nie.
Die goeie nuus is dat die blad stadig maar seker begin vorm aanneem, en alhoewel baie werk nog voorlê, ons as Boervolk ons Volkseie gaan hê, vryheid van spraak ens op ons eie sisteem.
Die vordering met die gesels applikasie is goed en toetse is huidiglik aan die gang. Die bediener loop ook heel goed. Toetse is ook goed op dreef met die radio noodkommunikasie sisteem. Ek hoop om binne die volgende paar weke
Die aanslag teen die Boervolk dmv aandag afleiding van Volkssake, misleiding en verdraaing van feite word erger.
Loop veral lig vir goed soos die afrikaner akkoord (bedryf deur ‘n Smuts), Solidariteit en Afriforum, Liebenberg, Broodryk, Van Zyl en meer. Vir meer kontak gerus admin by kommandokomms@protonmail.com
Goeie dag Boervolk. Plaas gerus belangrike nuus wat slegs ons as Boervolk betref, hier.
Goeie more Boervolk. Werk aan ons eie stelsel vir nood kommunikasie is steeds aan die gang. Ons vorder redelik stadig maar ek glo ons sal binnekort befondsing begin inkry. Intussen wil ek vra dat ons asb versigtig moet wees m sommer net berigte te plaas. Daar is baie vals nuus en ook nuus wat so aangebied word om paniek te saai. Eerder geen nuus as verdraade of vals nuus.
Stuur asb aan en help op hierdie manier?
https://www.backabuddy.co.za/campaign/rina-le-roux-sorg