Die Boervolk is ‘n volk in eie reg! Met sy herkoms stewig gevestig vanuit die tien Noordelike stamme van die “huis van Jakob-Israel” wat deur die Kaukasiese berge, Europa binne getrek het, is dit te verstane dat al hoe meer Boere hul herkoms herontdek en daar ‘n al-groter wordende groep Boere is wat hul herkoms vanuit die Bybel hervestig.
Daar is ‘n al groter groep wat terugkeer na die Bybel se beginsels, en die Afrikaners se Rooms-Babiloniese indoktrinasie bevraagteken, en weer bewys lewer waarom die Boervolk die Geloftevolk is: Sy Huis van Jakob herkoms!
Vir jare bid die kerke al vir “Herlewing”, maar dit is nie waar dit aan die gebeur is nie. So, stil-stil is die Boervolk oor die afgelope paar jaar besig om sy herkoms te herontdek, sy wortels te vind, en geestelik te herleef! Na aanleiding van die plasings en die kommentare wat op sosiale media gesien word, is daar al hoe meer Boere wat hul bande met die Cape Dutch se kerke breek, en hul identiteit as Israeliete weer herontdek en optel, en hulle te bekeer, en hulle te laat doop! Met die Bybelse doop! Onderdompeldoop – en NIE die Roomse kerk se Babiloniese songod-besprinkeling wat ter wille van hulle bose agenda, die vermetelheid het om dit “doop” te noem nie!
Selfs die befaamde Britse skrywer, Sir Arthur Conan Doyle het geen alternatief gehad as om die volgende onderskeidingswaarhede oor die Boervolk te skryf, en met spesifieke verwysing na die Boervolk se geloof, ook verwys na die “dour fatalistic Old Testament religion” as volg:
Sir Arthur Conan Doyle. ” Take a community of Dutchmen of the type who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world.
Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots, who gave up their name and left their country forever at a time of the revocation of the Edict of Nantes.
The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon the face of the earth.
Take these formable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances in which no weakling could survive; place them so that they acquire skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman and the rider.
Then,finally, put a fine temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and ardent and consuming patriotism.
Combine all these qualities and all these impulses in one individual and you have the modern day Boer.”